Termes en Voorwaardes
- Die wagperiode vir die bestelling is + -30 werksdae nadat die betaling ontvang is.
- Spesiale aanbiedings of afslagte vervang geen bestelling wat voor die tyd gemaak was nie.
- 7 Werksdae tydperk word gegee om skoene met ‘n geldige rede om te ruil, klient is verantwoordelik vir koerier kostes.
- Geen terugbetalings toelaatbaar nie (No Refunds)
- Die kleure aangedui om kleur kaart mag dalk effens donkerder of ligter vertoon as gevolg van die kleure in verskillende tiepe lig geneem is.
