Termes en Voorwaardes

 

  • Die wagperiode vir die bestelling is + -30 werksdae nadat die betaling ontvang is.
  • Spesiale aanbiedings of afslagte vervang geen bestelling wat voor die tyd gemaak was nie.
  • 7 Werksdae tydperk word gegee om skoene met ‘n geldige rede om te ruil, klient is verantwoordelik vir koerier kostes.
  • Geen terugbetalings toelaatbaar nie (No Refunds)
  • Die kleure aangedui om kleur kaart mag dalk effens donkerder of ligter vertoon as gevolg van die kleure in verskillende tiepe lig geneem is.